Tuc Watkins

Tuc Watkins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Charles Curtis Watkins III
Geboorte 2 September 1966 (1966-09-02)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tuc Watkins (gebore 2 September 1966) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Mummy (1999) en The Good Shepherd (2006), en in die televisiereekse One Life to Live (1968) en Where the Bears Are (2012).


Developed by StudentB